Ek sal jou krij Ludowa afrykańska

Tekst piosenki

  • Tekst piosenki Redakcja
Hier's ek weer, hier's ek weer met my rooirok voor jou deur
Ek wil jou hê, ek sal jou krij
Hier's ek weer, hier's ek weer met my rooirok voor jou deur
Ek wil jou hê, ek sal jou krij

Al slaan my ma my driemal op my kop
Dan staan ek op, en kom ek weer

Hier's ek weer, hier's ek weer met my kakiebroek geskeur
Ek wil jou he, ek sal jou krij
Hier's ek weer, hier's ek weer met my kakiebroek geskeur
Ek wil jou he, ek sal jou krij

Al slaan my ma my driemal op my kop
Dan staan ek op, en kom ek weer




Oceń to opracowanie
anonim