Jan Pierewiet Ludowa afrykańska

Tekst piosenki

  • Tekst piosenki Redakcja
Jan Pierewiet, Jan Pierewiet,
Jan Pierewiet staan stil;
Jan Pierewiet, Jan Pierewiet,
Jan Pierewiet staan stil;
Goeie môre my vrou,
Hier's 'n soentjie vir jou.
Goeie more my man,
Daar is koffie in die kan.

Jan Pierewiet, Jan Pierewiet,
Jan Pierewiet, draai om,
Jan Pierewiet, Jan Pierewiet,
Jan Pierewiet, draai om.
Wan die rokkies gaan draai,
En die lintjies gaan waai,
En so ry ons weg,
Na die punt van Blouberg.




Oceń to opracowanie
anonim