Trekliedjie Ludowa afrykańska

Tekst piosenki

  • Tekst piosenki Redakcja
Die sweep het geklap
En die wawiele draai
Al agter die rooispan aan.
Ons harte is swaar;
Die skeiding is daar
Van die plaas waar
Ons tuise staan.
Trek oor die vlakte
En trek oor die rand.
Stadig nou! Briek aandraai!
Hotagter! Haaragter!
Vat nou die wa!
Geluk lê net om die draai.
Uitspan vanaand,
Uitspan vanaand,
Uitspan op Mooifontein!
Hotagter! Haaragter!
Vat nou die wa!
Geluk lê net om die draai.




Oceń to opracowanie
anonim