Al lê die berge nog so blou Ludowa afrykańska

Tekst piosenki

  • Tekst piosenki Redakcja
Al lê die berge nog so blou,
Al lê die berge nog so blou,
Al lê die berge nog so blou,
Haar woorde sal ek steeds onthou.

Al woon my bokkie nog so ver
Al woon my bokkie nog so ver
Al woon my bokkie nog so ver
Dan troos ek my aan die môre ster

Nou gaan sy weg met 'n lekker hart
Nou gaan sy weg met 'n lekker hart
Nou gaan sy weg met 'n lekker hart
Hier sit ek nou in pyn en smart

Maar die moet julle darem weet
Maar die moet julle darem weet
Maar die moet julle darem weet
Haar woorde sal ek nooit vergeet

Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Haar woorde sal ek steeds onthou




Oceń to opracowanie
anonim