Daar kom die Alibama Ludowa afrykańska

Tekst piosenki

  • Tekst piosenki Redakcja
Daar kom die Alibama,
Die Alibama die kom oor die see.
Daar kom die Alibama,
Die Alibama die kom oor die see.

Nooi, nooi die rietkooi,
Nooi, die rietkooi is gemaak,
Die rietkooi is vir my gemaak
Om daarop te slaap.
Nooi, nooi die rietkooi, nooi,
Die rietkooi is gemaak,
Die rietkooi is vir my gemaak
Om daarop te slaap.

Die Alibama, die Alibama,
Die Alibama kom oor die see.
Die Alibama, die Alibama,
Die Alibama kom oor die see.




Oceń to opracowanie
anonim