Ou Tante Koba Ludowa afrykańska

Tekst piosenki

  • Tekst piosenki Redakcja
Ou Tanta Koba die is so dom
Sy roer haar koffie met haar groot toon om
Ou Tanta Koba die is in die nood
Want haar ou kalkoen is al drie dae dood.
Dis nie myne nie, Dis nie joune nie
Dis 'n ander man se goed waar julle om stry.
Ander man se koffie, Ander man se tee.
Ander man se dogter die dans julle mee.

Lang is die seun en kort is sy pa,
Mooi is die dogter and lelik haar ma.
Dis to ver om to loop en te na om te ry.
Hoe sal ek maak om die blom te kry.
Dis nie myne nie, Dis nie joune nie
Dis 'n ander man se goed waar julle om stry.
Ander man se koffie, Ander man se tee.
Ander man se dogter die dans julle mee.




Oceń to opracowanie
anonim