Ver in die ou Kalahari Ludowa afrykańska

Tekst piosenki

  • Tekst piosenki Redakcja
Ver in die ou Kalahari
Tot daar by die Malopo –
Gee my die ou Kalahari.
Die ou Kalahari bo!

Wyd lê jou eind'lose vlaktes,
Kameeldoringboom en sand.
Eensame, vreedsame Wêreld –
Dis die ou Kalahariland.

Sonbesies sing in die bosse
Die hittige son te versmaai,
Rooi Afrikanerrosse
Sien jy om elke draai.

Ver in die ou Kalahari,
Daar sing die boere so:
"Gee my die ou Kalahari,
Die ou Kalahari bo!"




Oceń to opracowanie
anonim